Een persoon is ernstig beseer toe ‘n motor Vrydagaand op die R511 buite Brits gerol het. Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) se paramedici het die beseerde op die toneel behandel voor hy met ‘n noodhelikopter na ‘n hospitaal in Johannesburg gevlieg is.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident