‘n Motoris kon daarin slaag om uit sy motor te ontsnap toe dit Vrydag in die Sanddrift-omgewing by Brits in ‘n dam beland het.

Volgens Leandre Spies, woordvoerder vir Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het die bestuurder beheer oor die motor verloor waarna dit gerol en in die dam beland het. “Die bestuurder kon gelukkig uitkom en het na die hoofpad beweeg waar ‘n verbygaan motoris hom gehelp het.”

Die bestuurder is lig beseer en is deur HEMS na ‘n hospitaal in Brits vervoer.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident