Musiekstudente van Marté van Heerden het tydens die onlangse UNISA klavier- en teorie-eksamens uitgeblink.

Van links voor is Elriza Kopplinger (Gr 1 Klavier en Teorie met lof), Mia de Lange (Voorgr 1 Klavier en Teorie met lof), Tristan Combrinck (Voorgr 1 Klavier met lof), Johan-Frederik Oosthuizen-Steenkamp (Voorgr 1 Klavier met lof), Ludwig Oosthuizen-Steenkamp (Voorgr 1 Klavier en Teorie met lof), Anja Koen (Gr 1 Klavier Eervol en Teorie met Lof) Agter is Tánique van Jaarsveld (Gr1 Teorie met Lof), Lohan van Jaarsveld (Gr1 Teorie met Lof), Suné Geldenhuys (Gr2 Klavier Eervol en Teorie Slaag), Amari Nell (Voorgr1 Klavier met lof), Issi Kruger (Gr1 Klavier Eervol en Teorie met lof), Jade Steenkamp (Gr1 Klavier Eervol en Teorie met Lof), Meela Govind (Gr2 Klavier Slaag), Anke Koen (Gr1 Klavier Eervol).

Also Read:

  • Categories: Crime, News
    Hartbeespoort man shoots mother and daughter
  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits