Olienpark vereer atlete

Laerskool Olienpark het sy atlete onlangs vereer.

Chantè Bothma (junior ritmiese gimnas van die jaar), Mariëtte Botha (o/9 hokkiespeler van die jaar), Mignon Janse van Rensburg (junior Victrix Ludorum – atletiek and o/9 netbalspeler van die jaar) en Elzaan Botha (dogters-landloopatleet van die jaar)