‘n Pa en sy seun is ernsitg beseer toe hulle in ‘n trok op die Hartebeeshoekpad vasgery het.

(Foto en inligting: HEMS)

Volgens inligting het die trok op die pad in trurat gery. Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) se gevorderde lewensondersteuning-paramedici het die ernstig beseerde pasiënt op die toneel gestabiliseer voor hulle na ‘n hospitaal in Brits vervoer is. Een is later per noodhelikopter na n hospitaal in Johannesburg gevlieg.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident