Parkies presteer in karate

Laerskool Olienpark se leerlinge deelgeneem aan die Interschools Karate championships in Johannesburg onlangs. Wian du Plessis het goud vir kata en brons vir kumite gekry, en WJ du Plessis het brons vir kata en silwer vir kumite gekry. Keagan Burger wen brons vir kata en brons vir kumite, en Wihan Visagie wen brons vir kata en brons vir span kata.