Parkies skitter in skaak

Die leerders van Laerskool Olienpark het aan die Suid-Afrikaanse junior skaakkampioenskappe deelgeneem.

Voor is Khaya Sibiya (silwer), Luance Combrink (silwer), Zea Zondagh (silwer) , Abraham de Klerk (brons) , Asante Matebula (silwer), en agter is Zenadine Combrink (silwer), Henk Wolmarans (goud en trofee vir beste speler in groep), Hanna Janse van Rensburg (goud), Danel Jansen (silwer) en Sihle Mhlongo (silwer).