Marius Nel en Nelis Janse van Rensburg

Marius Nel en Nelis Janse van Rensburg

‘n Groep plaaslike mikrovlieëniers en lede van die Rosslyn Micro Flyers klub het onlangs aan die MISASA Africa Cup in Hazyview deelgeneem. Marius Nel en Nelis Janse van Rensburg (op die foto) het ‘n trofee tydens die kompetisie ontvang. Nog ‘n plaaslike mikrovlieënier, Martin du Preez, het die Rookie Cup gewen.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident