Baie geluk aan Roché Brand van Hoërskool Hartbeespoort wat onlangs aan die Suid-Afrikaanse ringbalkampioenskappe deelgeneem het. Sy het in die Noord-Gauteng A-span vir meisies onder 18 meegeding.