Schoemie van die jaar

Menike van den Berg van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is Schoemie van die jaar.

Menike het die trofeë gekry vir die netbal speelster, hokkie speelster, dogters atleet, redenaar, en sport dogter van die jaar, en die Schoemie van die jaar trofee tydens die skool se erkenningsaand.