Dertig beeste wat van ‘n boer in die Mamogalieskraal-omgewing gesteel is, is Sondag deur sekuriteitsbeamptes van Afrique du Sud-sekuriteitsdienste sowat 8km van die plaas opgespoor en veilig aan die boer terugbesorg. Die veediewe het weggekom.