Vier van Meerhofskool se rolstoeltennisspelersVier van Meerhofskool se rolstoeltennisspelers het onlang aan die SA Skole Sportkampioenskappe vir Rolstoeltennis deelgeneem en ‘n silwer medalje verower. Hulle het in die finaal teen Gauteng gespeel. Die spelers is agter, Martha Matsho, George Mogofe (afrigter), Joseph Male, en voor, Bonginkosi Khoza, Orenetse Podile, Tsholofelo Nkgata en Dimakatso Mkhwanazi.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident