Tags 011020

Tag: 011020

Broedies vier lente

Laerskool Broederstroom het die lente gevier met ‘n hoededag dag vol kleur en geur. Leerlinge het gesorg vir ‘n paar interressante lente-hoedtemas!

Amogelang FAK-wenner

Amogelang Malatsi, ‘n graad 11-leerling van Hoërsklool Brits is as kategoriewenner in die opstelafdeling aangewys tydens die onlangse FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo, haar opstel was...

Tasmin deur na redenaarsfinaal

Tasmin Terblanche, ‘n leerling van Hoërskool Hartbeespoort het haar weg oopgepraat na die finalse rondte van die nasionale finaal van die Radikale Redenaarskompetisie.
- Advertisment -

Most Read