Tags Die Hoërskool Wagpos

Tag: Die Hoërskool Wagpos

Afrikaanse interne redenaars blom by Wagpos

Hierdie leerders van Die Hoërskool Wagpos het goed gevaar by die Afrikaanse interne redenaars wat onlangs gehou is. In graad 10, Kayla Crous (Eerste plek),...

Wagposter is beste seunsdirigent

Corné Smith, ‘n graad 12-leerder van Die Hoërskool Wagpos, het op Vrydag, 14 Februarie, die titel as beste seunsdirigent ingepalm. Corné was die seunshoofdirigent...

Hulle roer die voete

Twee graad 10 leerders van Die Hoërskool Wagpos, Lucelle Erasmus en Diannè de Bruyn, het pas hul Noordwes-kleure by SACOPA (The South-Africa Championships of...

Wagposters laat rekords spat

Verskeie leerlinge van Die Hoërskool Wagpos het tydens die afgelope Interhoër in Potchefstroom die bestaande byeenkomsrekords oortref. Paul Strydom (800m naelope in 2:22.05, was...

Chané Victrix Ludorum

Chané Edwards, ‘n leerder van Die Hoërskool Wagpos het die Senior Victrix Ludorum-trofee by Interhoër atletiek gewen.
- Advertisment -

Most Read