Tags General Hendrik Schoeman Primary School

Tag: General Hendrik Schoeman Primary School

GHS Tennis ontvang tennissakke

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman (GHS) se onder 11 tennisdogterspan het nuwe tennissakke, geborg deur Tennis Court Maintenance SA ontvang. Die drukwerk is geborg deur...

Wian deur na ATKV-redenaars

Wian Bester van+ Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het goud behaal by die interne redenaarskompetisie en is deur na die ATKV-kompetisie.

Kyle skitter in karate

Kyle Hurter, ‘n leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman (GHS) het aan die JKA karate Noordweskampioenskapppe deelgeneem en twee goue medaljes verower. Hy het...

GHS se beste atlete

Dié leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is as die skool se beste baan- en veldatlete aangewys.

GHS hou huissport

Op Vrydag 17 Januarie 2020 het Laerskool Generaal Hendrik Schoeman die atletiekseisoen afgeskop met ‘n heerlike middag-aand huissport atletiekbyeenkoms. Die atlete het hulle staal...

Owen takes podium spot

Owen Knapton, an 11-year-old cyclist from Laerskool Generaal Hendrik Schoeman Primary School took part in the Gauteng Regional under 13 cycling road championships on...

Dié plaasvoetjies nou saam in grootskool

Dié groepie Graad eentjies voel glad nie alleen in hul eerste skooljaar by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman nie. Almal is afkomstig van Plaasvoetjies Kleuterskool...

Gert maak golwe in rugby

Gert Etsebeth, ‘n 12-jarige leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman en eerste span rugbyspeler is gekies vir die Tuks Youth Academy 7-rugby. Hy...

GHS tennis derde by TSA toernooi

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se onder 12 tennis span eindig met ‘n derde plek en verower brons in die TSA Best Schools toernooi tweede...
- Advertisment -

Most Read

Where have all the Black Friday shoppers gone?

Black Friday is usually a buzzing day with shopping centres filled to the brim with bargain hunters and empty shops, but Black Friday in Hartbeespoort in 2020 is proving to be quite the opposite.

Do not use fireworks!

As the festive season rapidly approaches, community members are requested not to use fireworks during the holiday period. “During the last two festive seasons our...

Employer in court for alleged sexual assault of employees

A 45-year-old man appeared in the Brits Magistrates’ Court on Monday, 23 November, for alleged sexual assault of two of his former employees. According to...

Police help clean up dangerous areas

Police members joined the Department of Community Safety and Transport Management, Public Works and Madibeng Local Municipality in a clean-up of the bushy area...