Hoërskool Brits spog met ‘n 98,2% slaagsyfer met 116 van die 118 kandidate wat slaag. Daar was 143 vakonderskeidings met ‘n graadgemiddeld van 61,53%...
Die Hoërskool Brits het onlangs hul jaarlikse prysuitdeling gehou en hierdie graad 12-leerders is vereer. Henry Pentz ontvang die Arian Opperman trofee-Duxleerder, Corlia Rheeders...