Hierdie leerders van Die Hoërskool Wagpos het goed gevaar by die Afrikaanse interne redenaars wat onlangs gehou is.
In graad 10, Kayla Crous (Eerste plek),...
Corné Smith, ‘n graad 12-leerder van Die Hoërskool Wagpos, het op Vrydag, 14 Februarie, die titel as beste seunsdirigent ingepalm. Corné was die seunshoofdirigent...
Twee graad 10 leerders van Die Hoërskool Wagpos, Lucelle Erasmus en Diannè de Bruyn, het pas hul Noordwes-kleure by SACOPA (The South-Africa Championships of...
Verskeie leerlinge van Die Hoërskool Wagpos het tydens die afgelope Interhoër in Potchefstroom die bestaande byeenkomsrekords oortref. Paul Strydom (800m naelope in 2:22.05, was...
Ontmoet Die Hoërskool Wagpos Proscenium Tienertoneel se draaiboekskrywers van 2020. Die temas word deur tieners vir tieners geskryf. Die produksie bestaan ook uit klank-,...