Tags Laerskool Brits

Tag: Laerskool Brits

Britsies by NW-kampioenskappe

Die leerders van Laerskool Brits het hulle swemvernuf tydens die afgelope Noordwes swemkampioenskappe gewys.

Britsies presteer by NW-atletiek

Laerskool Brits se atlete het puik tydens die afgelope Noordwes atletiekkampioenskappe presteer. Hierdie atlete het almal persoonlike beste tye en afstande behaal. Joshua Gouws...

Britsies presteer by redenaars 2020

Hierdie leerders van Laerskool Brits is die wenredenaars van 2020 in die skool se redenaarskompetisie. Drian du Preez (graad 6)Lucy Erasmus (graad 7)Monya vd Merwe...

Luca oorheers by Waterborn junior liga

Luca Otto van Laerskool Brits het Sondag 19 Januarie by die Waterborn junior liga in Midrand geswem. Hy verwerf eerste, tweede en derde plek.

Elrike ‘n vaardige swemmer

Elrike du Plessis, ‘n graad 4-leerder van Laerskool Brits het aan die Noordwes Swemgala in Rustenburg deelgeneem. Elrike het puik presteer en eindig eerste...

Britsies presteer by musiekeksamens

Leanése de Beer en Nadia Treadwell van Laerskool Brits het uitgeblink by die UNISA musiek- eksamens. Leanése het Musiekteorie graad 2 geslaag en Nadia...

Laerskool Brits se boekwurms

Laerskool Brits het graad-5 leerders, wat die meeste boeke in Afrikaans gelees het, beloon.
- Advertisment -

Most Read