Laerskool Generaal Hendrik Schoeman (GHS) se onder 11 tennisdogterspan het nuwe tennissakke, geborg deur Tennis Court Maintenance SA ontvang. Die drukwerk is geborg deur...
Kyle Hurter, ‘n leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman (GHS) het aan die JKA karate Noordweskampioenskapppe deelgeneem en twee goue medaljes verower. Hy het...
Op Vrydag 17 Januarie 2020 het Laerskool Generaal Hendrik Schoeman die atletiekseisoen afgeskop met ‘n heerlike middag-aand huissport atletiekbyeenkoms.
Die atlete het hulle staal...
Owen Knapton, an 11-year-old cyclist from Laerskool Generaal Hendrik Schoeman Primary School took part in the Gauteng Regional under 13 cycling road championships on...
Dié groepie Graad eentjies voel glad nie alleen in hul eerste skooljaar by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman nie. Almal is afkomstig van Plaasvoetjies Kleuterskool...
Gert Etsebeth, ‘n 12-jarige leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman en eerste span rugbyspeler is gekies vir die Tuks Youth Academy 7-rugby. Hy...