Tags Meerhof Skool

Tag: Meerhof Skool

Meerhofskool kry twee nuwe rolstoele

Wiltron Agencies, ‘n besigheid van Midrand, het twee nuwe rolstoele aan die Meerhofskool geskenk.

Meerhofatlete breek rekords

Jacques Lourens en Mackayla de Wet, atlete van Meerhofskool het besondere prestasies by die Interskole Atletiekbyeenkoms vir die Tshwane-Noord LSEN skole behaal....

Morne kry SAVHOF-kleure

Morne Bernardo, ‘n graad 12 leerder van Meerhofskool het SAVHOF Ontwikkelings- kleure vir varswaterhengel verwerf.

Stream of sewage at Meerhof School

A stream of sewage is running through the grounds of the Meerhof School for disabled children,...
- Advertisment -

Most Read

Madibeng se voertuie ‘afgeskakel’ weens wanbetaling

Die Madibeng-munisipaliteit kan tans geen munisipale dienste, waarvoor voertuie gebruik word, lewer nie omdat die hele munisipale vloot voertuie elektronies geïmmobiliseer is deur die maatskappy van wie dit gehuur word.

Madibeng under administration, again – mayor reportedly wants to oppose it in court

During a chaotic virtual council meeting of the Madibeng Municipality on Friday afternoon, the MEC for the North West Provincial Department of Cooperative Governance, Human Settlements and Traditional Affairs (COGTA) again placed the municipality under Section 139 (1) (b) administration.

Vrou en drie mans vas vir diefstal van hekmotors

Drie mans en ‘n vrou is Donderdagoggend in hegtenis geneem vir diefstal van hekmotors in die Schoemansville-gebied in Hartbeespoort.

Second chance with the new Firearm Amnesty period

A new Firearm Amnesty for a period of six months, commencing, 1 August 2020 until 31...