‘n Plaasboer van Roodekopjes by Brits het Donderdag, 25 Junie, in die vroeë oggendure verbete met ‘n sambok teen vyf aggressiewe aanvallers baklei om...
Drie vroue is verlede Donderdagaand op ‘n plaas in die Kleinfontein-gebied by Brits deur drie gewapende rowers oorval, maar hulle kon daarin slaag om...
Twee plaaswerkers is Sondag geskiet en nog twee is met messe gesteek tydens twee plaasaanvalle in die Mammogalieskraal-gebied.
Die eerste aanval het kort na middernag...