Hierdie Graad 7-leerlinge van Laerskool Brits het die afgelope jaar puik presteer en het tydens die prysuitdeling die volgende troefeë ontvang:
Chané Louwrens: beste leerling in Wiskunde, Aardrykskunde, Wetenskap en Tegnologie. Sy is ook die Dux-leerling 2020. Shani Otto: Beste leerling in EBW Hugo van Niekerk: Beste leerling in Lewensoriëntering en Lucy Erasmus, Beste leerling in Lewensoriëntering en Afrikaans. Jeanri Becker: Beste leerling in Engels en Geskiedenis. Michaela du Preez: Beste leerling in Kuns en Kultuur