Johan Kloppers, ‘n traumaberader van Afriforum, het onlangs die lede van die Vroue Landbou Unie se Brits-tak toegespreek. Die eenheid verskaf berading en emosionele en praktiese ondersteuning aan misdaadslagoffers en misdaad en trauma. Dit behels peroonlike sessies met slagoffers, asook telefoniese opvolgsessies. Op die foto is VLU-lid, Annelie Coetzer, saam met Johan Kloppers.
