Die insittendes van ‘n trok het Sondag wonderbaarlik net ligte beserings opgedoen toe die bestuurder beheer oor die trok op die N4 naby Brits verloor het. Die trok het die pad verlaat en omgeslaan.

Also Read:

  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits
  • Categories: News
    Local flower wins another international award