Twee mense is Saterdagaand beseer in ‘n motorfietsongeluk naby die MBT-vulstasie in Tielmanstraat in Schoemansville.

Albei pasiënte is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer.