Twee persone is dood in twee gru-ongelukke met trokke in Brits en Hartbeespoort die afgelope week. Die bestuurder van ‘n bakkie is Woensdagmiddag opslag dood tydens ‘n kop-aan-kop botsing met ‘n trok.
Die bestuurder van ‘n voertuig is Maandagoggend dood in nog ‘n botsing met ‘n trok op die R511 by Silkaatsnek. Niemand anders is in die ongelukke beseer nie.

Also Read:

  • Categories: Crime, News
    Hartbeespoort man shoots mother and daughter
  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits