Twee mense het sonder beserings uit ‘n erg beskadigde motor geklim na dit Saterdagoggned op die N4 naby Brits gerol het. “Die bestuurder het beheer oor die motor verloor na ‘n band gebars het. Dit is te danke aan die feit dat albei veiligheidsgordels gedra het dat hulle ongeskonde is,” het Leandre Spies van Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) gesê.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident