Vier 1ste plekke vir Amelie 26/05/2022 Amelie Burger van Laerskool Broederstroom het vier eerste, en ‘n tweede plek behaal in die Noordwes SANESA Proewe. Sy neem einde Junie aan die SANESA-finaal deel om in aanmerking te kom vir nasionale kleure.