Vier mense is beseer toe ‘n bakkie Maandagmiddag op die R511 naby Beestekraal gerol het. “Dit wil voorkom asof ‘n meganisme op die bakkie gebreek het en die bestuurder het toe beheer verloor. Twee pasiënte is met noodhelikopters na Johannesburg gevlieg vir spesialisbehandeling. Twee is na hospitale in Brits vervoer,” het Leandre Spies van Hartbeespoort Emergency Medical Services (HEMS), gesê.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident