Wagpos 2020 draaiboekskrywers

Ontmoet Die Hoërskool Wagpos Proscenium Tienertoneel se draaiboekskrywers van 2020. Die temas word deur tieners vir tieners geskryf. Die produksie bestaan ook uit klank-, beligting- en ‘n verhoogspan. As deel van die tienertoneelbeoordeling word daar ook na dekor, grimering en kostuums gekyk. Die span is onder leiding van me Monica Sneygans en me Lisma Thiele.

Agter van links is Koos Coetzee, Wiliam Booysen, Gean Potgieter en voor is me. Lisma Thiele, Kaylee J van Vuuren en me. Monica Sneygans.
Afwesig is Simoné Bosch en Q Potgieter