Xiandri blink uit in Fourways

Xiandri de Wet, ‘n graad 3 leerder van Laerskool Olienpark en ‘n lid van Fourways Equestrian Club, het aan die Stepping Stones reeks 50 en 60 cm skouspring deelgeneem. Sy het vier eerste plekke verower.

Xiandri de Wet