Hoe op aarde…

30/10/2025News

Hoe dié ongeluk gebeur het, is duister… So sê nooddienste wat verlede naweek na ‘n
ongelukstoneel by Mooinooi gereageer het. “Die voertuig was letterlik vertikaal teen ‘n heining parkeer.”
‘n Aantal insittendes van die voertuig het mediese hulp van die hand gewys.