Die Harties Stoeiklub het onlangs hul jaarlikse prysuitdeling gehou om stoeiers te beloon vir hulle harde werk gedurende 2024.
Caitlin Rossiter of Hartbeespoort ended 2024 in the cold Cape waters where she swam the 7.5km Cape Town to Robben Island Crossing on 30 December.
Hengel by Hartbeespoortdam is tans baie goed. Groot hoeveelhede jong karp word by die oewers geland.
Die afgelope week was hengel baie goed by Hartbeespoortdam, veral vangste van groot hoeveelhede jong karp wat geland word.
Hartbeespoort Pirates Supporters will have a meeting at Corner Rock at Sunway Village this Saturday, 19 October, from 13:00 to15:00
Gimnaste van Active Gymnastics in Hartbeespoort het Noordwes onlangs by die Suid-Afrikaanse gimnastiekkampioenskappe verteenwoordig.
Kickboxers of the Red Dragon Kickboxing Club recently participated in the Battle of the East and the fighters excelled at the challenge.
Hengel die afgelope tyd by Hartbeespoortdam se oewers was traag.
Harties se 7's-rugbyspelers het verlede naweek aan die 7's-toernooi in Rustenburg deelgeneem.
Vier van Hoërskool Hartbeespoort se onder 19- en onder 16-krieketspelers is in die Noordwes-distrikspan ingesluit.
Die onder 11A dogtertennisspan van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het tweede plek behaal in Bojanala-tennisliga en dring deur na die Noord-Wes finaal
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se eerste tennisspan het derde plek in the Bojanala-tennisliga verower.
Hartbeespoort athlete Warren Schmelzer (left) with Hartbeespoort Athletic Club coach Koos Pansegrouw after he won two gold medals during the World Masters Athletic Championships in Sweden.
Hartbeespoort Tennisklub se Swing & Serve gholfdag by Seasons Gholfbaan op 23 Augustus was 'n reuse sukses.
Sport2024-09-16T11:12:41+02:00