Proudly Harties woeker in Meerhof

Die Proudly Harties nie-winsgewende organisasie is tans beisg met die Meerhof Hernuwingsprojek om die vervalle voorstad op te knap.
“Die paaie is in ‘n haglike toestand, en danksy die groot bydrae van Bricon Projects in Hartbeespoort, word die randstene tans opgeknap en geverf. Die volgende stappe is om die slaggate te vul en straatname te verf,” het Romano van der Spuy van Proudly Harties gesê








