Nuwe leiers

28/08/2025Schools

Hoërskool Hartbeespoort het hul hoof- en onderhoofleiers vir die Diensraad verkies. Hulle is voor, Hoofseun Ruart van Staden, Hoofdogter Ulani Jordaan, agter, Onderhoofseun (Sport) – Nathan le Roux, Onderhoofseun (Diens) – Dewald Steyn, Onderhoofseun (Kultuur) – Dirk Opperman, Onderhoofdogter (Kultuur) – Carla-June Botha, Onderhoofdogter (Diens) – Yasirah Moosa en Onderhoofdogter (Sport) – Anria Hurter. Baie geluk.