Hartbeespoort se bekende 79-jarige inwoner en musiekonderwyseres, Elzabe Spies, het so pas 'n 340km-staptog van Stellenbosch na Cape Agulhas voltooi en dit was steeds nie haar laaste nie.