Stephan in SA-span

Stephan Van Rooyen, 'n leerder van Hoërskool Hartbeespoort, is vir die Suid-Afrikaanse Hoërskole Gholfunie-span gekies.