Agter elke presteerder, onderwysers!
Agter elke suksesvolle matrikulant is daar onderwysers wat die ekstra myl saam loop. Hoƫrskool Hartbeespoort is uiters trots op Liam Smit wat as Noordwes se toppresteerder in die kwintiel 5 skolekategorie aangewys is. Dankie aan elke personeellid wat saam met Liam die wa deur die drif getrek het om tot hierdie besondere prestasie by te dra! Saam met Liam is sy onderwysers Nelus Hattingh (Besigheidstudies), MarinƩ Hurter (Wiskunde), Anina Booysen (Afrikaans Eerste Addisionele Taal), Colleen Lucey (English Home Language), Margretha Rodgers (Fisiese Wetenskappe) en Leon Bester (Lewensoriƫntering).