Amieka speel vir NW-span
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman-leerder, Amieka Henning, het verlede naweek in die onder-12-span by Noordwes-hokkietoernooi in Ermelo gespeel. Sy is in twee wedstryde aangewys as die speler van die wedstryd. Schoemies is trots op jou!