Atletiekseisoen skop af

01/02/2024Schools

Baie geluk aan die dié leerders wat besondere uitslae tydens Hoërskool Hartbeespoort se jaarlikse intergraadatletiekbyeenkoms behaal het. Van links is André Olivier- Senior Victor Ludorum, Klara Jonker – Junior Victrix Ludorum, Minante Jonker – Veelsydigste atleet (Dogters) en Senior Victrix Ludorum, Tihan van der Colff – Veelsydigste atleet (Seuns) en Wilhelm Vorster – Junior Victor Ludorum.