Brits-toppresteerders
Hoƫrskool Brits het sy akademiese toppresteerders vir die eerste kwartaal aangewys.

Graad 11 Top 10 Akademie is voor, Lani Boshoff (83,90%), Drian du Preez (84,63%), Kaelee du Preez (82,86%), en agter, Josh Webb (88,87%), Siska Steyn (87,99%), Carissa Nel (87,81%), Juan-Vion Marais (83,27%). (Almarie Lombard (86,27%), Meanke Hills (85,21%) en Elizabeth Hurn (82,64%) is afwesig op die foto)

Graad 12 Top 10 Akademie: Voor is Demarie Pieterse (83,23%), Caitlin Swanepoel (83,43%), Melissa de Lange (83,80%), Chris-Mari Middel (86,91%), en agter, Jeanri Becker (88,98%), Doret van Niekerk (91,18%), Imrich Viviers (91,39%) en ChanƩ Louwrens (94,41%).
(Charl Mostert (90,12%) en Hugo van Niekerk (97,61%) is afwesig op die foto)