Broedies-hengelaars in Gauteng Noord-spanne

18/07/2024Schools

Laerskool Broederstroom spog met nege hengelaars wat vir Gauteng Noord-spanne gekies is.

Hulle is Tristan Helm, Ananke Roux, Coenraad van der Merwe, Hendro Fourie en Gerrie van der Merwe. Agter is Marco Saaiman, Pieter van Dyk, Minienke Roux en Petrus Berry.