Broedies hoofleiers verwelkom leerders

23/01/2025Schools

Laerskool Broederstroom se hoofleiers het die nuwe skooljaar begin deur al die leerders saam met die Broedie-By te verwelkom.

‘n Hartlike welkom aan alle nuwe en huidige leerders. Die hoofleiers is Marco Saaiman (onderhoofseun), Lize-Mari Strydom (onderhoofdogter), Quinn Evans (hoofdogter) en Janneman Dubery (hoofseun).