Broedies hou eerste ‘Quiz’-aand
Laerskool Broederstroom het onlangs hul eerste ‘Quiz’-aand aangebied en dit was ‘n reuse sukses. Die graad 4 – 7 het in spanne verdeel, aangetrek volgens ‘n tema en kom deelneem aan ‘n lekker vasvra kompetisie. Die skool sien uit na die volgende geleentheid.