Broedies-landlopers

07/08/2025Schools

Laerskool Broederstroom se landlopers het Vrydag, 1 Augustus, aan die Landloop Liga by Laerskool Vissershoek deelgeneem en verskeie medaljes verower. Die fikse groepie is Marcus Hefer, Sion Hefer, Sion Leschinsky, Anton Broekman en Lienka Smit.