18 August 2026
Laerskool Broederstroom het die senior entrepreneurs van die skool aangewys. Hulle is Kylee Cronjé (1ste), Mia de Lange (2de), Rudo Joubert (3de) en Regardt de Lange (4de). Baie geluk!