Dié leerders van Laerskool Broederstroom het deurgedring na die tweede rondte van die Gauteng Mental Maths 2024-kompetisie. Hulle is Benjamin Koster, Charles Wright, Willem van Tonder, Runen Prinsloo en Xander van der Merwe. Baie geluk!