Danser van die Jaar

10/10/2024Schools

Elrie Van der Merwe van Laerskool Broederstroom het aan die Internasionale Akrobatiese Dans en Moderne Jazz eksamen deelgeneem. Sy is genooi om aan die International Dance Federation se Danser van die Jaar-kompetisie deel te neem. Baie geluk Elrie!