Dawid is speler van die Premier liga-toernooi

18/07/2024Schools

Dawid Landsaat (11), ‘n leerling van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het tydens die skoolvakansie aan die Mpumalanga Premier Liga deelgeneem en is as kolwer en speler van die toernooi gekies. Baie geluk Dawid!