Eco Club besoek leeupark

03/10/2024Schools

Tshehofatso Khokhotho van Hoërskool Hartbeespoort se Eco-klub maak persoonlik kennis met ‘n kameelperd tydens die klub se besoek aan die Lion & Rhino Park verlede week. Die klub het die vakansie op ‘n hoë noot afgeskop met dié besoek as deel van hul bewusmaking van Suid-Afrika se bedreigde spesies.